Tess Harper

Tess Harper
Geboortenaam Tessie Jean Washam
Geboorte 15 Augustus 1950 (1950-08-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tess Harper (gebore 15 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tender Mercies (1983), Crimes of the Heart (1986), The Jackal (1997), en No Country for Old Men (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy